Kom kyk na die wêreldbeker

in die "w"

11 Jun 2010
11 Jul 2010
  • W139
  • Warmoesstraat 139, Amsterdam

'n sokkerstadion ontwerp en gebou deur Cedric Bomford (Kanada)

Enlarge

w139 - bron

Binnenmuursesokkertoernooi in die agtersaal van w139 met spanne van verskillende amsterdamse kunsruimtes in 'n stryd om die w139 trofeë te wen.